James Coburn

James Coburn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Harrison Coburn III
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1957–2002
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Coburn (31 Augustus 1928 – 18 November 2002) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Magnificent Seven (1960), The Great Escape (1963), Duck, You Sucker (1971), en Affliction (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne